Top Afrikaanse musiekkunstenaarskom vir ÊÊn vertoningbymekaar om die gehoor met hul talent te inspireer.Â
ân Ontmoeting met God
ân Unieke produksie waar musiek, lofprysing en aanbidding saamgeweef word in ân geloofservaring soos min!Â
MÊÊr as net musiek
Lindie Strydom is die aanbieder en storieverteller van die vertoning â met die tema Jesus as Koning!Â
Moenie PASSIEVOL op Sondag 11 Mei 2025 misloop nie!
Slegs ÊÊn vertoning! Jy word uitgenooi na PASSIEVOL 2025 vir musiek deur top Afrikaanse kunstenaars, ân onvergeetlike geloofservaring Ên om as gelowiges weer opgewonde te raak … oor Jesus as Koning!Â

PASSIEVOL, wat in 2023 en 2024 by Moreleta Kerk in Pretoria aangebied is, het ons land se top Afrikaanse musiekkunstenaars saamgebring voor ân gehoor van bykans 6 000 gaste. Dit is een van die mees inspirerende Christelike produksies in Afrikaans tot op hede â daarom bied Voelgoed Media en Moreleta Kerk met trots PASSIEVOL weer aan op Sondag 11 Mei 2025!Â
Lindie Strydom is die aanbieder en storieverteller van die vertoning, en die musiek- en produksieregisseurs is Johan Kelber en Renier Keyser.
Aanbieder en storieverteller
Lindie Strydom is ân bekende spreker, storieverteller en skrywer. Sy het aanvanklik bekendheid verwerf as aktrise en TV-aanbieder, en was ookvroeÃĢrbetrokke by ân radiostasie in Pretoria.Â
Lindie Strydom
Musiekregisseur
Johan Kelber het oor ân tydperk van 30 jaar meer as 700 langspeelplate, musiek CDâs en DVDâs, asook lewendige optredes vervaardig Ên is ook ân musiekregisseur, verwerker en uitvoerder vir lewendige optredes.Â
Johan Kelber
Produksieregisseur
Renier Keyser is sedert 1994 voltyds betrokke in die vermaaklikheidsbedryf, en ook die medestigter van Add-Life Productions, ân teaterproduksiehuis wat veral fokus op die skep van oorspronklike musiekblyspele.Â
Renier Keyser
Musiek deur top Afrikaanse kunstenaars
Die musiekkunstenaars wat optree is Riana Nel, Jo Black, Demi Lee Moore, Ruan Josh en Retief Burger.
Riana Nel
Jo Black
Demi Lee Moore
Ruan Josh
Retief Burger
Koop jou kaartjie!
Kaartjieverkope maak Vrydag 11 Oktober oop, koop nÃŗÃē jou Early Bird-kaartjie!
Kaartjie-opsies
Grondvlak voor B + C + D
R
329 R379 per persoon
Slegs ÊÊn vertoning
Sondag 11 Mei
15:00 â 17:00
Grondvlak agter F + G + H + I + J
R
279 R329 per persoon
Slegs ÊÊn vertoning
Sondag 11 Mei
15:00 â 17:00
Kante A + E
R
249 R289 per persoon
Slegs ÊÊn vertoning
Sondag 11 Mei
15:00 â 17:00
Balkon 1 K + L + M + N + O + P + Q
R
219 R259 per persoon
Slegs ÊÊn vertoning
Sondag 11 Mei
15:00 â 17:00
Balkon 2 R + S + T + U + V + W + X
R
219 R259 per persoon
Slegs ÊÊn vertoning
Sondag 11 Mei
15:00 â 17:00
Kyk die video van PASSIEVOL 2024 se hoogtepunte
... oor ân God van wonders!
PASSIEVOL, wat in 2024 by Moreleta Kerk in Pretoria aangebied is, het ons land se top Afrikaanse musiekkunstenaars saamgebring voor ân gehoor van bykans 6 000 gaste.Â
Terugblik-foto's van PASSIEVOL 2024 se vertoning
Previous slide
Next slide
INTRODUCTION
ANNUAL BUSINESS
Quam amet tristique adipisicing incididunt arcu, excepturi molestie turpis deserunt ducimus malesuada minus mauris veniam.
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Previous
Next
Dankie aan ons borge!
Finbond Groep Beperk â kies ân bank wat jou wil help spaar, kliek op finbondgroup.com.
AFGRI â jou vennoot in boerdery, kliek op afgri.co.za.
FINES4U â bestuur jou verkeersboetes maklik en vinnig, sodat jy meer tyd het om die lewe te geniet, kliek op fines4u.co.za.
In samewerking met ons radiovennoot Pretoria FM Ên die liefdadigheidsorganisasie Helpende Hand.
INTRODUCTION
ANNUAL BUSINESS
How To Optimize Your Blog For High Ranking
Lees meer
How To Optimize Your Blog For High Ranking
Lees meer
How To Optimize Your Blog For High Ranking
Lees meer
Sondag 11 Mei 2025
PASSIEVOL 2025 word aangebied by Moreleta Kerk
Moreleta Kerk
1353 De Villebois Mareuil Dr, Pretoriuspark, Pretoria, 0081
ân Uniekevertoning waarmusiek, lofprysingenaanbiddingsaamgeweefword in ân onvergeetlikegeloofservaring!Â