Musiek.
Lofprysing.
Aanbidding.
Wees deel van ’n unieke produksie produksie produksie
Kom wees deel van hierdie unieke produksie waar musiek, lofprysing en aanbidding saamgeweef word in ‘n geloofservaring soos min …
Die KUNSTENAARS wat optree, is Jannie Moolman, Andriëtte Norman, Jo Black, Monique Steyn, Retief Burger en Bernice West.
Met HYKIE BERG en LINDIE STRYDOM as aanbieders en storievertellers, asook Johan Kelber en Renier Keyser as musiek- en produksieregisseurs.
In samewerking met Helpende Hand.
SLEGS ÉÉN VERTONING!
Sondag 16 April @Moreleta Kerk